2 Samuel 2:5 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid het toe boodskappers na die manne van Jabes in Gilead gestuur om vir hulle te sê: “Ek bid dat die Here dit goed sal laat gaan met julle, want julle het gedoen wat julle moes doen en julle het julle koning Saul begrawe.

2 Samuel 2

2 Samuel 2:1-15