2 Samuel 2:4 Bybel vir Almal (ABA)

Die leiers van Juda het gekom en hulle het vir Dawid daar in Hebron gesalf om koning te wees van die Juda-stam.Hulle het vir Dawid vertel dit is die manne van Jabes in Gilead wat vir Saul begrawe het.

2 Samuel 2

2 Samuel 2:1-6