2 Samuel 2:28 Bybel vir Almal (ABA)

Joab het die ramshoring geblaas, en al die manne het gaan staan. Hulle het nie meer die Israel-manne gejaag en aangehou veg nie.

2 Samuel 2

2 Samuel 2:25-32