2 Samuel 2:27 Bybel vir Almal (ABA)

Joab het toe gesê: “As jy nie gepraat het nie, dan sou die manne aangehou het om hulle broers te jaag tot die oggend toe. Dit is so seker soos God lewe.”

2 Samuel 2

2 Samuel 2:20-32