2 Samuel 19:3 Bybel vir Almal (ABA)

Die manne het daardie dag stil teruggekom in die stad. Hulle het gekom soos manne wat verloor het en wat gevlug het uit die oorlog.

2 Samuel 19

2 Samuel 19:1-11