2 Samuel 19:2 Bybel vir Almal (ABA)

Die manne het die oorlog gewen, maar daardie dag moes hulle almal begin huil en treur, want hulle het gehoor dat die koning hartseer is oor sy seun.

2 Samuel 19

2 Samuel 19:1-12