2 Samuel 18:29 Bybel vir Almal (ABA)

Toe die koning vra of dit goed gaan met die jongman, met Absalom, het Agimaäs gesê: “Toe Joab vir my gesê het ek moet kom, het ek gesien ’n groot klomp mense staan bymekaar, maar ek weet nie hoekom nie.”

2 Samuel 18

2 Samuel 18:25-33