2 Samuel 18:28 Bybel vir Almal (ABA)

Agimaäs het geskree en vir die koning gesê: “Dit het goed gegaan.”Hy het vir die koning gebuig met sy gesig teen die grond en hy het gesê: “Ek prys jou God die Here. Hy het die mense laat verloor wat opstandig was teen Meneer die koning.”

2 Samuel 18

2 Samuel 18:21-29