2 Samuel 18:26 Bybel vir Almal (ABA)

En toe sien die wag nog ’n man wat nader hardloop. Die wag skree toe af na die poort en hy sê: “Daar kom nog ’n man wat hardloop, hy is ook alleen.”Die koning het gesê: “Dit is ook goeie nuus.”

2 Samuel 18

2 Samuel 18:19-28