2 Samuel 18:25 Bybel vir Almal (ABA)

Die wag het geskree en hy het dit vir die koning gesê, en die koning het gesê: “As hy alleen is, dan is dit goeie nuus.”Agimaäs het aangehou hardloop en hy het nader gekom.

2 Samuel 18

2 Samuel 18:17-28