2 Samuel 15:32 Bybel vir Almal (ABA)

En toe Dawid bo-op die berg kom, het hy daar voor God gebuig. Gusai van die stad Erek het daar na hom toe gekom. Gusai het sy klere geskeur en daar was grond op sy kop.

2 Samuel 15

2 Samuel 15:30-37