2 Samuel 15:31 Bybel vir Almal (ABA)

Toe Dawid hoor dat Agitofel ook by die mense is wat wil hê dat Absalom koning moet word, het hy gebid: “Here, laat Agitofel se planne asseblief misluk.”

2 Samuel 15

2 Samuel 15:28-37