2 Samuel 15:28 Bybel vir Almal (ABA)

Ek sal wag by die plek waar ’n mens deur die Jordaan-rivier na die woestyn kan gaan. Ek sal daar wag totdat julle vir my ’n boodskap stuur en vir my laat weet wat gebeur.”

2 Samuel 15

2 Samuel 15:20-30