2 Samuel 15:27 Bybel vir Almal (ABA)

Die koning het ook vir die priester Sadok gesê: “Jy moet kyk wat gebeur. Gaan terug na die stad, jy moenie bekommerd wees nie. Jou seun Agimaäs en Abjatar se seun Jonatan is altwee by julle.

2 Samuel 15

2 Samuel 15:26-35