2 Samuel 15:24 Bybel vir Almal (ABA)

En toe kom Sadok ook, en saam met hom was al die Leviete wat die verbondskis van God dra. Hulle het die kis van God neergesit. Abjatar het ook gekom, en hulle het gewag totdat al die mense uit die stad is.

2 Samuel 15

2 Samuel 15:14-33