2 Samuel 15:23 Bybel vir Almal (ABA)

Almal in die land het hard gehuil, en al die mense het saamgegaan. Die koning het deur die Kedron-vallei gegaan en al die mense het verder geloop op die pad na die woestyn.

2 Samuel 15

2 Samuel 15:21-28