2 Kronieke 8:12 Bybel vir Almal (ABA)

Daarna het Salomo brand-offers vir die Here gebring op die altaar van die Here. Salomo het die altaar voor die voorportaal van die tempel laat bou.

2 Kronieke 8

2 Kronieke 8:8-14