2 Kronieke 8:11 Bybel vir Almal (ABA)

Salomo het die dogter van die farao uit die Dawidstad gebring na die huis wat hy vir haar gebou het. Hy het gesê: “’n Vrou van my mag nie woon in die paleis van koning Dawid van Israel nie, want die plekke is gewyd waar die kis van die Here gekom het.”

2 Kronieke 8

2 Kronieke 8:6-18