2 Kronieke 1:5 Bybel vir Almal (ABA)

Die brons-altaar wat Besaleël seun van Uri seun van Gur gemaak het, was in Gibeon voor die tempel-tent van die Here. Salomo en die volksvergadering het daar vir die Here gaan vra wat hulle moet doen.

2 Kronieke 1

2 Kronieke 1:1-11