2 Kronieke 1:4 Bybel vir Almal (ABA)

Maar die kis van God was op die plek wat Dawid daarvoor laat gereedmaak het. Dawid het die kis voorheen uit Kirjat-Jearim gebring en hy het ’n tent vir die kis in Jerusalem laat opslaan.

2 Kronieke 1

2 Kronieke 1:1-10