2 Korintiërs 11:9 Bybel vir Almal (ABA)

Toe ek by julle was en nie geld gehad het nie, het ek vir niemand van julle gepla en geld gevra nie. Die gelowiges van Masedonië het my gehelp toe hulle in Korinte gekom het. Ek het nooit vir julle geld gevra vir myself nie, en ek sal dit ook nooit doen nie.

2 Korintiërs 11

2 Korintiërs 11:4-15