2 Korintiërs 11:10 Bybel vir Almal (ABA)

Ek is trots daarop dat ek nie vir julle geld gevra het nie, en ek sal in die hele provinsie Agaje daaroor praat. Ek praat die waarheid, Christus weet dit.

2 Korintiërs 11

2 Korintiërs 11:7-16