2 Korintiërs 11:7 Bybel vir Almal (ABA)

Dink julle ek was verkeerd omdat ek nie geld gevra het nie toe ek die goeie boodskap van God vir julle gepreek het? Party mense dink miskien dat ek myself verneder het, maar dit was omdat julle vir my so belangrik was.

2 Korintiërs 11

2 Korintiërs 11:2-10