2 Korintiërs 11:6 Bybel vir Almal (ABA)

Ek praat miskien nie so goed soos hulle nie, maar ek weet alles wat ek moet weet. Julle het dit gesien toe ons by julle was en toe ons vir julle alles verduidelik het op verskillende maniere.

2 Korintiërs 11

2 Korintiërs 11:1-11