2 Korintiërs 10:17-18 Bybel vir Almal (ABA)

17. As ’n mens wil spog,dan moet hy oor die Here spog.

18. Want die Here aanvaar nie mense wat self sê dat ons hulle moet glo nie. Die Here sê vir ons wie ons moet glo, en Hy aanvaar net daardie mense.

2 Korintiërs 10