2 Korintiërs 10:18 Bybel vir Almal (ABA)

Want die Here aanvaar nie mense wat self sê dat ons hulle moet glo nie. Die Here sê vir ons wie ons moet glo, en Hy aanvaar net daardie mense.

2 Korintiërs 10

2 Korintiërs 10:17-18