2 Konings 9:22 Bybel vir Almal (ABA)

Toe Joram sien dit is Jehu, vra hy: “Jehu, is daar ’n probleem?”Jehu het geantwoord: “Die probleem is dat jou ma Isebel vir die mense leer om afgode te dien en om te toor.”

2 Konings 9

2 Konings 9:14-15-32