2 Konings 25:25 Bybel vir Almal (ABA)

Ismael seun van Netanja seun van Elisama was familie van die koning. In die sewende maand het Ismael en tien manne saam met hom vir Gedalja vermoor. Hulle het ook die Judeërs en Galdeërs vermoor wat saam met hom in Mispa was.

2 Konings 25

2 Konings 25:21-30