2 Konings 25:24 Bybel vir Almal (ABA)

Gedalja het vir die offisiere en hulle manne gesê: “So seker soos die Here lewe, julle moenie bang wees vir die amptenare van die Galdeërs nie. Julle moet in die land woon en vir die koning van Babel werk, dan sal dit goed gaan met julle.”

2 Konings 25

2 Konings 25:18-27