2 Konings 23:9 Bybel vir Almal (ABA)

Die priesters wat by die offer-plekke gewerk het, mag nie by die altaar van die Here in Jerusalem gewerk het nie, maar hulle mag ongesuurde brood geëet het saam met die priesters van die tempel.

2 Konings 23

2 Konings 23:2-12