2 Konings 23:10 Bybel vir Almal (ABA)

Daar was ’n plek in die Ben-Hinnom-vallei waar mense hulle kinders verbrand het. Die koning het die plek laat ontwy sodat niemand sy kind daar vir Molek kon offer nie.

2 Konings 23

2 Konings 23:6-19