2 Konings 23:36 Bybel vir Almal (ABA)

Jojakim was 25 jaar oud toe hy koning geword het, en hy was elf jaar lank koning in Jerusalem. Sy ma was Sebida, dogter van Pedaja, van die stad Ruma.

2 Konings 23

2 Konings 23:29-37