Jojakim moes die silwer en die goud vir die farao betaal, en hy het gesê elke persoon in die land moet iets gee sodat hy dit kan betaal.