2 Konings 18:24 Bybel vir Almal (ABA)

Jy kan nie ’n oorlog wen teen een goewerneur nie, teen een van die onbelangrikste amptenare van my koning nie. Maar nou dink jy Egipte kan jou help. Jy dink Egipte kan vir jou oorlogkarre en perde gee.

2 Konings 18

2 Konings 18:19-34