2 Konings 18:23 Bybel vir Almal (ABA)

Ek sal vir jou sê wat my koning sal doen, die koning van Assirië. Hy sal vir jou 2 000 perde gee as jy genoeg soldate het om op die perde te ry. Maar jy het nie genoeg soldate nie.

2 Konings 18

2 Konings 18:14-31