2 Konings 17:21 Bybel vir Almal (ABA)

Ja, die Here het Israel afgeskeur van die koningshuis van Dawid, en die mense van Israel het vir Jerobeam seun van Nebat koning gemaak. Jerobeam het die mense van Israel laat ophou om gehoorsaam te wees aan die Here, hy het hulle ’n groot sonde laat doen.

2 Konings 17

2 Konings 17:19-28