2 Konings 17:20 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het gesê die hele nageslag van Israel behoort nie meer aan Hom nie. Die Here het hulle laat swaarkry en Hy het mense in die land laat kom wat hulle goed kom vat het. En toe het die Here hulle heeltemal weggegooi.

2 Konings 17

2 Konings 17:10-30