2 Konings 14:3 Bybel vir Almal (ABA)

Amasia het dinge gedoen waarvan die Here hou, maar hy het nie alles gedoen soos sy voorvader Dawid nie. Amasia het gedoen soos sy pa Joas gedoen het.

2 Konings 14

2 Konings 14:1-12