2 Konings 14:2 Bybel vir Almal (ABA)

Amasia was 25 jaar oud toe hy koning geword het, en hy was 29 jaar lank koning in Jerusalem. Sy ma se naam was Jehoaddan, sy was van Jerusalem.

2 Konings 14

2 Konings 14:1-5