2 Konings 14:11 Bybel vir Almal (ABA)

Maar Amasia wou nie luister nie. Toe het koning Joas van Israel gekom, en hy en koning Amasia van Juda het teen mekaar oorlog gemaak in die stad Bet-Semes. Bet-Semes het aan Juda behoort.

2 Konings 14

2 Konings 14:9-13