2 Konings 14:10 Bybel vir Almal (ABA)

Jy het die Edomiete oorwin, dit is seker. En nou verbeel jy jou dat jy baie belangrik is. Bly by jou huis. Hoekom wil jy probleme maak vir jouself? Jy sal sterf, en die mense van Juda saam met jou.”

2 Konings 14

2 Konings 14:5-16