2 Konings 13:20 Bybel vir Almal (ABA)

Elisa het gesterf, en sy mense het hom begrawe. Omtrent die einde van daardie jaar het groepe Moabiete in die land gekom en hulle het die mense van Israel aangeval.

2 Konings 13

2 Konings 13:15-25