2 Konings 13:19 Bybel vir Almal (ABA)

Die man van God het kwaad geword en vir Joas gesê: “Jy moes vyf of ses maal geslaan het, dan sou jy Aram heeltemal oorwin het en hulle sou niks meer kon doen nie. Maar nou sal jy net drie maal vir Aram oorwin.”

2 Konings 13

2 Konings 13:17-20