2 Konings 13:1 Bybel vir Almal (ABA)

Joahas seun van Jehu het in Samaria koning van Israel geword in die drie-en-twintigste jaar nadat Joas seun van Ahasia koning van Juda geword het.

2 Konings 13

2 Konings 13:1-4