2 Konings 12:21 Bybel vir Almal (ABA)

Dit was sy amptenare Josabad seun van Simat en Jehosabad seun van Somer wat hom doodgemaak het. Hy het gesterf, en sy mense het hom begrawe by sy voorvaders in die Dawidstad. Sy seun Amasia het koning geword ná hom.

2 Konings 12

2 Konings 12:19-21