2 Konings 10:34-36 Bybel vir Almal (ABA)

34. Die ander dinge wat Jehu gedoen het, al die belangrike dinge wat hy gedoen het, is geskryf in die dagboeke van die konings van Israel.

35. Jehu het gesterf, en sy mense het hom begrawe in Samaria. Sy seun Joahas het koning geword ná hom.

36. Jehu was 28 jaar lank in Samaria die koning van Israel.

2 Konings 10