2 Konings 11:1 Bybel vir Almal (ABA)

Toe Ahasia se ma, Atalia, hoor dat haar seun dood is, het sy dadelik die hele familie van die koning doodgemaak.

2 Konings 11

2 Konings 11:1-6