2 Konings 10:14 Bybel vir Almal (ABA)

Jehu sê toe: “Vang hulle lewendig!”Sy manne het Ahasia se broers gevang en doodgemaak by die watergat van Bet-Eked. Hulle was 42 mans, almal het gesterf, nie een het aangehou lewe nie.

2 Konings 10

2 Konings 10:8-21