2 Konings 10:13 Bybel vir Almal (ABA)

het hy koning Ahasia van Juda se broers gekry. Hy het gevra: “Wie is julle?”Hulle het gesê: “Ons is Ahasia se broers en ons gaan om te hoor hoe dit gaan met die prinse en met die seuns van die koning se ma.”

2 Konings 10

2 Konings 10:9-17