2 Konings 10:11 Bybel vir Almal (ABA)

Jehu het almal doodgemaak wat nog oor was van die familie van Agab in die stad Jisreël, ook al die belangrike amptenare van Agab, en sy vriende en sy priesters. Jehu het nie een laat aanhou lewe nie.

2 Konings 10

2 Konings 10:7-16